WÊRELD VAN CHARLIE OENG, DIE – ETIENNE VAN HEERDEN

R375,00

SKU: 9780624080527 Category:

Tian Kilian se ouers is voor sy oe vermoor die aand van die vuurwerke. Nou reis hy Amsterdam toe Ooste toe op die spoor van Charlie Oeng oftewel Koekepan of Gelatenheid of Chinees – eens ’n onbeduidende Hollywood-ekstra maar ’n hoofspeler in Tian se wereld. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie ambisieuse verbluffende roman.

Shopping Basket
Scroll to Top