13 Uur

R375,00

SKU: 9780798165488 Category:

Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk beeldskoon Amerikaans – en beangs. Sy word soos n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker.

Shopping Basket
Scroll to Top