7 Dae

R375,00

SKU: 9780798173889 Category:
Report Abuse

Ek sal elke dag n poliesman skiet tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. So lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin die jagtog. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud die spoor is koud.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top