Afkop

R230,00

SKU: 9780799372885 Category:

Trent is die naweek alleen by die huis. Na n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met n motorongeluk eindig word Trent met n moeilike besluit gekonfronteer: Wat moet hy doen met die geld wat hy op die ongelukstoneel gekry het?

Shopping Basket
Scroll to Top