Afrikaansmetodiek deur n nuwe bril kan gebruik word vir Afrikaanstaalonderrig deur al die fases. Die boek is gemik op onderwysstudente en is ook n praktiese gids om diensdoende onderwysers in die klaskamer by te staan.