Andries Anders vertel die verhaal van n droomverlore skaap wat graag reis. Hy het in die noorde aan die kus langs n gestreepte rooi vuurtoring sy plek tussen n trop skape gevind. Wanneer die wind egter stories oor die see aanwaai en van verre plekke vertel ontwaak sy avontuurlus.








