As mens geluk kon proe

R220,00

SKU: 9780799389470 Category:

Arnelia is vasbeslote om n nuwe blaadjie by haar nuwe skool om te slaan. Toe sy en haar nuwe vriende n ou goudgeel kombi in n mobiele eetplek omskep is dit die begin van n wipwa-avontuur vol vriendskap en romanse. n Heerlike tienerverhaal propvol humor en deernis wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.

Shopping Basket
Scroll to Top