Asterix en die goue sekel: Boek 2

R190,00

SKU: 9781869197964 Category:

n Ramp het Asterix en Obelix se Galliese dorpie getref: Abrakadabrix die druide se goue sekel het gebreek. Sonder sy goue sekel kan hy nie die jaarlikse druide-saamtrek bywoon nie – of voelent oes vir die towerbrousel waarmee die Romeinse legioene afgeweer moet word nie.

Shopping Basket
Scroll to Top