Die dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem staan die Galliers reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
The Answer Series Grade 10 consumer studies 3in1 CAPS study guide
R239,00 Add to basket -
Languages & Literature
Kollig Op Afrikaans Caps: Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 8: Kernleesboek Gr 8: Leesboek
R193,00 Add to basket














