Bloedbroers: Na die Slagveld van Smokeshell en Terug

R295,00

SKU: 9781928248163 Category:
Report Abuse

Op 10 Junie 1980 gedurende ’n eindelose dag van bloedige gevegte onder die Angolese son is 13 lede van die Suid-Afrikaanse Weermag dood en etlike beseer toe 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep ’n kompleks van Swapo-basisse in die suide van Angola aangeval het.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top