In hierdie praktiese lekkerlees-dagstukkieboek is daar elke dag ’n nuwe bruistablet om in afsondering te lees en toe te pas in jou lewe. Dit is ’n reis na groter egtheid en verdieping as kinders van die Here sodat jy meer kan bruis te midde van jou realiteit en probleme.








