Die eerste Afrikaanse vertaling van die topverkoper-reeks Diary of a Wimpy Kid is vertaal deur die outeur van die gewilde Thomas@-reeks. Dagboek van ’n Wimpy Kid gaan oor Greg sy beste vriend Rowley en ’n vreemde stuk kaas wat op die skoolgrond rondle.
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








