Dagboek van n wimp

R195,00

SKU: 9781485900238 Category:

Met die aanbreek van die nuwe skooljaar is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit … veral een insident. Wat jy ook al doen moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer Rodrick van die geheim wat Greg graag wil wegsteek.

Shopping Basket
Scroll to Top