Dagboek van n Wimpy Kid

R195,00

SKU: 9781485900405 Category:
Report Abuse

’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees … tensy julle die Heffley’s is. Dit begin vol belofte maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies seemeeue wat kop verloor ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top