Die lewe was beter in die ou dae. Of nie? Dis die vraag wat Greg Heffley in Dagboek van n Wimpy Kid #10: Goeie Ou Dae homself afvra terwyl sy dorp alle elektroniese toerusting afskakel. Maar die hedendaagse lewe het sy geriewe en Greg is nie vir n ouderwetse wereld uitgeknip nie.
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








