n Verversingstasie is in 1652 in Tafelbaai aangele om skepe te bedien op die roete tussen Europa en Oos-Indie. Die diens is deur n netwerk van bemande buiteposte aan die Kaapse kus en op die nabygelee eilande moontlik gemaak.
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








