Die Bybel in praktyk is n Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed en te verdiep. Dit bevat verklaringsnotas en aantekeninge wat help om n Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!














