Min ander gebeurtenisse in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so n onuitwisbare indruk gelaat as die Dorslandtrek. Die populere reisverhaalskrywer Lawrence Green het dit byvoorbeeld beskryf as “the most painful chapter in the whole history of the Afrikaner raceâ€.








