Kan jy jou die grillerigste toebroodjie ooit voorstel? Hierdie ene is sanderig stinkerig papgedruk slymerig en slakkerig … maar daars n hongerige ratel wat dit nog steeds wil eet! Of nie?