n Heruitgawe van die oorspronklike 1913-publikasie waarin Johanna Brandt self verslag doen oor haar wedervarings as stigter van die sogenaamde “Kappiekommando†– en die groep dapper vroue se betrokkenheid by die Transvaalse Geheime Diens tydens die Anglo-Boereoorlog.








