Die Krimpvarkies – Wegkruipertjie

R80,00

SKU: 9781920660697 Category:

Kasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter die hartseer toe hulle maats maak en wegkruipertjie speel met n diertjie wat piep. Maar wat van al die bome met die lee takke?

Shopping Basket
Scroll to Top