Hersien met opgedateerde inligting en ’n helder nuwe voorblad om daarby te pas is Die nuwe amptelike K53-handleiding ’n omvattende en koste-effektiewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motor?etse.








