Stories oor die pyn en vreugdes van verlief wees. Stories oor die waagmoed twyfel en uitdagings van jonk wees. Stories wat jou sal laat glimlag of n traan laat wegvee. Stories wat weet hoe dit voel om sestien te wees. Hierdie versameling bevat 28 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans.








