Wanneer volksgenote met die geweer in die hand teen mekaar uittrek ontstaan ’n gevoel van bitterheid wat in geen jare verwyder kan word nie. So skryf GD Scholtz in sy omvattende oorsig oor die Rebellie van 1914–1915.