Laas somer het Noi n klein walvis gered toe n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word wil Noi baie graag weer sy vriend sien. Maar die walvis is iewers in die diep see saam met sy familie. Dit is uiteindelik n ysige storm wat hulle weer bymekaar bring.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
How Boards Work: And How They Can Work Better in a Chaotic World
R360,00 Add to basket -
Languages & Literacy
Slimkoppe Afrikaans Eerste Additionele Taal Graad 1 Werkboek
R135,00 Add to basket














