Die stormwalvis in die winter

R160,00

SKU: 9781485308744 Category:
Report Abuse

Laas somer het Noi n klein walvis gered toe n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word wil Noi baie graag weer sy vriend sien. Maar die walvis is iewers in die diep see saam met sy familie. Dit is uiteindelik n ysige storm wat hulle weer bymekaar bring.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top