Die vlieende Hollander

R56,00

SKU: 9781869198046 Category:

Die Vlieende Hollander is n skitterende voorleesboek oor die legendariese skip wat meer as driehonderd jaar gelede tussen Nederland en die Kaap van Goeie Hoop op seil was. Yke Reeder se illustrasies sal kinders meevoer na n wonderwereld vol avonture en gevare.

Shopping Basket
Scroll to Top