Donker water

R330,00

SKU: 9781779860064 Category:

Donker water wys ’n kant van die polisiediens wat lesers nie gereeld sien nie; die duikeenheid. Deur die twee waaghalsige helde word lesers agter die skerms genooi om te sien watter vreemde en gevaarlike omstandighede ons polisieduikers daagliks teëkom.

Shopping Basket
Scroll to Top