Darius se pa kan deur ’n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks … En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy op ’n dag ’n baie vreemde present by sy oupa kry …
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
- Educational & Study Guides
X-Kit Presteer! Lien se lankstaanskoene: Afrikaans Eerste Addisionele Taal : Graad 12 : Studiegids
R120,00 Add to basket















