In Dwarstrekkers dwepers en dokters vertel Kay de Villiers van n hele aantal mense wat die verskrikkings en vermaaklikhede van die Boere-oorlog aan eie lyf ervaar het.