Een oggend wil Kareltjie niks eet nie. Mamma Krokodil is bekommerd en vra: “Is jy seker? Wil jy nie een van hierdie heerlike sagte piesangs he nie?†“Nee dankie Mamma†antwoord Kareltjie. “Vandag wil ek liewer ’n kind opvreet.â€