Die kido-dinges of te wel die kidoteek is byna soos n biblioteek. Maar by n kidoteek ruil n mens nie boeke om nie. By n kidoteek ruil n mens kinders om.