Dit is die jaar 1901. Die son het gesak oor n verskroeide landskap en die landskap verwelkom die duister. Die doringdraad en tentrye van die konsentrasiekamp is nog net n swart vlek op die vlakte. En aan die rand hiervan gloei n tent soos n lantern.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!















