Kaptein Mat Joubert moet n sjarmante rower vastrek wat die een bank na die ander teister en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van n laksman. Maar op 34 is Mat oorgewig en hy rook en drink te veel. Bart de Wit Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder pas terug uit exile plaas druk op hom.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
World of Oscar Wilde, The: A 1000-piece jigsaw puzzle by Adam Simpson
R390,00 Add to basket














