Fleur het die wynplaas Christiaan het die kennis. Hulle huwelik is n sakeooreenkoms. Maar by die Davels wag die een wittebroodkamer na die ander op hulle. Iets moet knak. Dan is daar Fleur se voorwaardes – en Christiaan se eed.
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








