Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie skool toe gaan is Gans veronderstel om tuis te bly … maar hy het planne van sy eie!