Hoe gebeur dit dat n hele gevestigde gemeenskap sy tentpenne uitruk en die wildernis intrek? In Geknelde land gee FA Venter n diep-menslike antwoord op die en ook op baie ander vrae oor die Groot Trek.