Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories Duskant die doodlyn en Gevaarlike lopies saam in een omnibus – met n klomp lekker rugby- en krieketfeite as bonus. Hierdie aksiebelaaide spannende verhale sal jong lesers lekker laat naels kou!
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!















