Hans loop op 90 nie met n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in maar Hans skop nog kliphard en gou lei hy n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Beginners Step-by-Step Coding Course: Learn Computer Programming the Easy Way
R535,00 Add to basket














