Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal is Afrikaans se bekendste woordeboek n trefseker staatmaker en bron van gesag. Nou span die ingrypend hersiene 6de uitgawe die kroon op die HAT se eerste halfeeu.