Elmien droom daarvan om eendag na skool n dokter te word. Dit is die rede waarom sy n gehawende ou dokterstas onder haar bed bere en in haar vrye tyd in die videowinkel werk. Maar waar sy vandaan kom is dit n groot droom. Te groot.