In doodsgevaar

R180,00

SKU: 9781919825182 Category:

Min verhale uit die Anglo-Boereoorlog het lesers so aangegryp as die avonture van die Boere-James Bond kaptein Koos Naude (1876–1956). Sy avonture wat in 1904 vir die eerste keer onder die titel In doodsgevaar gepubliseer is is in 1940 deur G.D. Scholtz verwerk en heruitgegee.

Shopping Basket
Scroll to Top