Hierdie aktiwiteits & gebeds boek is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur n gebed om kinders te help om met God te praat en n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. n Ja! Kleuter se n groot Ja! om Jesus te volg en om n goeie en gelukkige lewe te leef.
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








