Soos sy eerste bundel Gebroke sinne is JA! n kombinasie van Bos se woorde (noem dit gedigte mymerings of woordlandskappe) in Nederlands en Afrikaans – hier in duet met beelde deur Eric de Bruijn.