Ontdek die wonderlike verhaal van Jock die Suid-Afrikaanse hond wat wereldberoemd geword het; ontmoet n brilpikkewyn wat mense geinspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance n hond wat by die Britse vloot aangesluit het!








