Jou Romeo

R225,00

SKU: 9780624081210 Category:
Report Abuse

Yvette droom al van graad agt af om Romeo en Juliet in haar matriekjaar op die planke te bring. Maar die skool se kuns- en kultuurbegroting word gesny en al die geld word vir krieket aangewend. Die drama nerds het n plan: Wat as hulle die gewildste ou in die skool die krieketheld Marko Marais kry om die rol van Romeo te vertolk?

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top