Jy wil asem skep en die mooi raaksien. Maar soms raak die lewe dol. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan jou help om met nuwe oe na die wereld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om die wonderskone in elke oomblik – ook die moeilikes – raak te sien.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!















