Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word hoe stouter word hulle. Grieta word binnekort n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op n rustige plek in die wereld bring. Sy neem haar intrek in n hut op n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars n hewige storm los. Die water styg al hoer …
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








