Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word hoe stouter word hulle. Grieta word binnekort n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op n rustige plek in die wereld bring. Sy neem haar intrek in n hut op n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars n hewige storm los. Die water styg al hoer …
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Languages & Literacy
Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 7: Kernleesboek
R181,00 Add to basket














