Kinders se slange van Suider-Afrika

R190,00

SKU: 9781775846444 Category:

Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon hoe hulle jag watter gevare hulle bedreig en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks.

Shopping Basket
Scroll to Top